Hy ry te vinnig besef hy
sy nuwe honda coffin glide
mean machine
skitter blink in die saterdag son
agterop die awart leerbaadie
is n wit skedel geverf
Hells Angel
hy weet nie die duiwel wag
by crash corner
die duiwel grinnik
en hou die skerp draai dop
my seun is op pad
Leave a Reply
Be the First to Comment!