2114…Daar is altyd ‘n eerste keer

2114…Daar is altyd ‘n eerste keer

sê die danseres vir my
ek is nie juis vlugvoetig nie

maar het haar
onweerstaanbaar gevind

sy sagvat my om die lyf
en vat my regterhand

allerhande droombeelde
sweef voor my oë verby

sy vat my op ‘n mallemeule
van draaie en swaaie

en jy het gesê jy
kan net ‘n bietjie dans

ek kan net ‘n bietjie
tap dans
 

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz