2115…By kerslig

2115…By kerslig

Die paartjie eet vanaand
by kerslig

die bene wat oorbly
blink in die kerslig

toe die laaste lang been
kaalgevreet is

glimlag hulle vir mekaar

hulle lastige buurman
het nie sleg gesmaak nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz