2116…Hoog vlieg 2116…Hoog vlieg June 13, 2009 hulle sprei die vlerke en zoem die donker nag in fladder, fladder om die lig die vlerk word geskroei hulle tuimel grondwaarts waar die duiwel gewonde siele opraap Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!