2139….Vir ontbyt gee ek jou

2139….Vir ontbyt gee ek jou

n repie crisp spek
sodat jy my

teen jou verhemelte
kan proe

vir ontbyt gee jou
twee saggekookte eiers

so sag soos my borste
waarvan jy hou

n gebraaide tamatie skyfie
rooi soos my lip

boerewors geurig gebraai
is volgende op die spyskaart

o donner
ons gaan laat wees vir werk

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz