2141….Hoe diep is die donker 2141….Hoe diep is die donker April 19, 2010 My God dit is nag maar ek is nie bang nie hierdie donker wat voorlê is die diepste donker nog ooit mag my geloofs fakkel sterk genoeg wees om tot die dag deur te breek Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!