2143….Die kosmos verloor sy blare

2143….Die kosmos verloor sy blare

Mank wieg die stingel
in die wind

van die sewe
is nou net 3 pienk
verkreukel oor

die eens wuifende kosmos

lagkinders

wat my vrolik gegroet het

hang verwelk
tyd is verby

mens bepaal hul lot
as kuilvoer

of as saad

wat weer kan groei
en vreugde gee

Is jy kuilvoer

Of is jy saad

JY kan weer lewe

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz