2146….Word ryk Lê net jou rug…!

2146….Word ryk Lê net jou rug…!

Die telefoon lui en lui en lui

die manne bel in
en sal betaal

ses keer per dag
sy is al doodoog genaai

sy betaal 300 vir losies
en hou 200 oor vir n shot

sy naai net vir shots

HERE WAAROM LAAT U DIT TOE

U IS MY GOD VAN GENADE

WAAROM WAAROM WAAROM

LAAT U DIT TOE

ek kan dit nie verstaan nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz