2155…Die getik van die mantelklok

2155…Die getik van die mantelklok

die 300 jaar oue horlosie
tik onverpoost voort

dit het 83 jaar getik
toe is oupagrootjie
se lewe om

63 jaar vir my oupa
43 jaar vir my pa
ek is nou 20

die ou klok maak
‘n snaakse geluid

ek gryp die
instruksie boek

die kruisboek vertel jou
hoe om jou lewe te diens

sodat jou klok
nooit sal gaan staan nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz