2156…Ek moet gee en gee en …

2156…Ek moet gee en gee en …

totdat daar niks
van my oorbly

jy vat net
my lyf
my hart
my jare
my liefde

ek het niks
meer oor nie
ek is net ‘n leë dop

wat jou slaafs volg

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz