2161…My beker loop oor

2161…My beker loop oor

Maar ek moet dit
in die stormwind hou

sodat die stortreën
dit kan volmaak

slegs dan

kan ek deel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz