Jy was mej kelkie
die aand het om jou gedraai
soveel as jy wou
kelkies kon jy drink
jy was fyn dopgehou
die perdeby sluip nader
met n pers kelkie in die hand
jy drein dit net een teug
die perdeby steek genadeloos
nou lê jy en wag
vir die wurms
om uit te broei
Leave a Reply
Be the First to Comment!