2163…Ek het n prys gewen…
Sê sy terwyl
sy heupswaaiend
op die verhoog pronk
die ou langs my
kry n prys
om saam met haar
op die verhoog te jive
die ander ou skryf sy naam
onder haar naeltjie
ek word geroep vir n prys
vyf spuite first parfuum
ek is in die kak
hoe gaan ek dit verduidelik
toe slaap ek sommer by haar
Leave a Reply
Be the First to Comment!