2164…Jou lig het oor my pad geskyn

2164…Jou lig het oor my pad geskyn

Of dit nou nag was
of dag was

ek het jou aandag getrek
met my boxter

jy het gedim
jy het gebright

ek het jou rooi gatligte
tot by jou flat gevolg

lekker wyn gedrink
toe verdof jou rooilig

jy flikker links
slaapkamer toe

dis net daar waar ek
my briekligte aansit

ek ken hierdie triek

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz