2168…Ek sien my sondes

2168…Ek sien my sondes

Ek lees my lewensboek
my ekskursies

die laatnag,oggende
die trane,die verwyte

ek vlug
ek skryf

die son skyn weer
die wonde genees

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz