Die wit ambulans
vleg deur die verkeer
gebreekte liggame
gesnyde ledemates
verstarde oë
versplinterde bene
ons bid dat
hulle nie moet sterf
bid ambulansman bid
die bebloede klere
word uitgewerp
hulle was die bloed
van die dooies af
dankie
ambulansman
Leave a Reply
Be the First to Comment!