2179…Die katarsis meisie

2179…Die katarsis meisie

Sy is skaam
en bly in die skadu

‘n meisie wys nie alles
daar moet iets vir die
verbeelding wees

toe sy die eerste keer
die bundel lees

was sy rooi van skaamte
en het toe dieper in
die skadu ingeskuif

sy het al gehoor wat
gebeur met meisies
wat strip

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz