2200…Op die slagveld

2200…Op die slagveld

van die liefde is
ons weerloos

want die hormoon
belaaide atmosfeer
maak ons soekend

soos ‘n hadida
na ‘n wurm

die hormoon parfuum
kan ons nie weerstaan

en ons maak
gekke van onsself

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz