2202…Fris Chris

2202…Fris Chris

op jou plaas
is jy baas

maar ek nooi jou uit

vir ‘n kettie skiet
vir ‘n vlieg mis tref

vir ‘n kleilat gooi
vir ‘n bier party

as jy huitoe strompel
met ‘n barber en ‘n skilpad

weet ek jy is jaloers
op my geelvis en trout

toe ons bergklim
het ek uitgedraf

jy met jou tekkies
het gly gly
net halfpad gekom

al het jy gesukkel
bly jou wag

Fris Chris my pel

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz