2204…Almal se tyd 2204…Almal se tyd June 26, 2009 Dit is bitter koud die ou bome waai hulle takke in die vries oggendwind hulle takke swaai n duisend maal en skree om hulp maar die houtkappers is op pad die bome is in die pad van die nuwe winkel sentrum Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!