2206…Dit is n inlê oggend

2206…Dit is n inlê oggend

Jy mooislaap nog
toe die witgerypte

gras sonvang

agter jou toe lede
rol jou oë

hulle gaan oop
rooi sien jy my

verwyte en verskonings
lê op my tong

die oë word sag
van herrinnerine

maar nie vir my nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz