2217…Ek is bang ek vergeet 2217…Ek is bang ek vergeet June 29, 2009 van die dae toe ons bloeiseltakke teen die oggendson gestrek het die bye het ‘n blye lied gesing toe ons ryp vrugte opgeslurp het dit was ons plesier Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!