2218…Ek is bang 2218…Ek is bang June 29, 2009 ek vergeet van die goeie dae hier waar ek kaal gestrekte tak teen die oggendson staan onthou ek nog die gezoem van die by nou is dit stil net die winterwind wat deur my takke ween Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!