2220…Waarna verlang ek

2220…Waarna verlang ek

ek verlang
is dit na jou?

hoekom
ek het al vergeet

waarna
weet ek nie meer nie

ek kan nie meer onthou
hoe jy lyk nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz