2231…Die aasvoëls glimlag 2231…Die aasvoëls glimlag July 2, 2009 toe hy sien die sestienjarige meisies stap by die deur van sy klub is in die dowwe lig kom twee mohitos aangesweef die dorsgelaafte meisies sluk die koel vinnig af die wêreld draai hulle swaai en hoe het hulle toe nie uitgedraai Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!