2241…Ek kyk in die glas 2241…Ek kyk in die glas June 30, 2009 Rooiwyn jou oog weerkaats dof jou kleur verswelg in rooi jou traan drup bleek in die rooi jy veg ek kan sien die gesig van verdriet verlore dae ek ledig die glas van verdriet Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!