2244…My God waarom keer U nie

2244…My God waarom keer U nie

Waarom stuur u
die moeilikheid

ek het in die skadu gestaan
toe vat u my boom weg

die fel son martel

u het my gebede misgekyk
maar ek wil en sal

die berg wat u gegee het

klim tot bo

dan sal ek U koningkryk sien

U kan dit nie wegsteek nie

(opgedra aan die paar mense wat ek van weet
wat vandag in die skadu staan )

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz