2245…Die vlakte wolf

2245…Die vlakte wolf

Die uitgerekte huil
van die vlakte wolf

weergalm tot hier

dit skep vrees

in die maanlig
skarrel hulle rond

die ooitjie keer
vir haar lammers

die wolwe storm

onverbiddelik

ses ooitjies ween

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz