2245…Teen die hemelruim skryf ek jou naam

2245…Teen die hemelruim skryf ek jou naam

Jy spoor my aan
jy inspireer my
jy laat my lag

ek verskuif die hemelruim
ek herrangskik die sterre

ek gebruik die weegskaal
ek gebruik die skerpioen
ek gebruik die boogskutter

om jou figuur teen die
hemelruim te skryf

daaronder pryk jou naam

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz