2248…Ek stap verby

2248…Ek stap verby

Die plek waar ek
jou ontmoet het

die plek waar
ons geeët het

die plek waar
ons gelag het

ek stap verby
ek stap weg

sodat jy
verder kan reis

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz