2253…Michael Jackson jive vir oulaas
Vat my hand
skree die skare
hande word uitgestrek
na die koning van pop
die poeierwit gesig
met die rooilipmond
bly uitdrukkingloos
hulle is aan sy voete
gillende meisie
skeur hulle klere
hy stap verby die kruis
En sê vir Jesus
EK is n koning
EK is n god
by die huis
snuif hy weer
Leave a Reply
Be the First to Comment!