2260…Sien jy my trane in die nag

2260…Sien jy my trane in die nag

jy kry dit reg
om my te verwoes

ek het jou vertrou
maar jy het net
my vrou gesien

kwylend het jy gewag
en my bespring
ek was verskrik

jy het weer gespring
in ‘n hoekie het ek gekniel
tot die ligdag kom

jy was weg
gevlug vir jou skandes

dankie God
die son skyn

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz