2265…Sif jou woorde

2265…Sif jou woorde

want dit wat rof was
oorleef nie die eerste sif nie

want dit wat grof was
oorleef nie die tweede sif nie

maar na die derde sif
is die woord suiwer
om te verkondig

so suiwer dat jy
kan hoor

dat Jesus
ons Redder is

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz