2268…My kierie

2268…My kierie

my kierie my kruk
vandag het ek jou nodig
om voort te strompel

ek het nooit verwag dat ek
‘n kruk nodig sou hê nie

maar ek het gegly
in die badkamer

wys maar net hoe maklik
jou lewe kan verander

Jesus wees my stut

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz