2273…Op die renbaan van die lewe

2273…Op die renbaan van die lewe

Het ek nie eerste
gekom nie want

ek het nie gat gekruip nie
ek het nie presentjies gegee nie
ek het nie gekuier nie

maar

God was my Koning
Jesus my Redder

en jy my lief
my maat

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz