2276…Die misterie rondom voortplanting

2276…Die misterie rondom voortplanting

‘n vrou is nie ‘n blom nie
nie enige by met ‘n angel

gaan haar bevrug nie

maar die stuifmeel by
gaan die blom bevrug

die vrou gaan eers
liefraak vir die eg een

voordat sy haar
vrouehuis

oopsluit

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz