2277…Blits trou !
dit was ‘n moerse paartie
sy viertrek het swartblink
voor die huis gestaan
sodat almal dit kon sien
hulle almal het hom gesien
sy lank kuif het hy
kort kort reggepluk
hier is ‘n meneer
het die meisies gesê
‘n dronkword aand
hy onthou nie mooi
hy word wakker
ring aan die vinger
die judge het wragtag
hom getrou
Leave a Reply
Be the First to Comment!