2278…Ek wonder

2278…Ek wonder

die lewensvlam
brand nou laag

jare gelede
het die avontuur

nog voorgelê

ons mors ‘n jaar
hier en daar

ons is nog jonk
die lewenspad lê voor

die lewensreëls buig ons
soos die wilgerlat

maar ons Curriculum Vitae
gaan almal lees

en wonder

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz