2279…Laaste wens!

2279…Laaste wens!

na soveel jare
blaas ek my laaste
asem uit

sovele het daarvoor gewag
gretige hande word
uitgestrek

maar hulle het nie geweet
ek was die voorsitter

van, red die rooimier
vereniging, nie

raai wie
het toe al die
geld gekry

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz