2280…Mensheid
nadat Adam sonde gepleeg het
het hy ‘n wêreldburger geword
hy het ‘n draai gemaak
by Caesers en Teasers
dit het hom nie geval nie
hulle het hom ge-rob
asook die teasers hoere
hy het besef
dat ware vroue iewers is
hy kom toe op Eva af
waar sy sonder petrol staan
hy word toe die ware heer
en bied aan om ‘n kan te bring
toe hy terug kom
staan daar 10 verdwaaste
manne met kanne
Leave a Reply
Be the First to Comment!