2282…Uit die kompos

2282…Uit die kompos

Van ons geskrapte gebede
verrys nuwe lewe

die Man word gebore
wat al ons sondes

sal vergewe

Jesus,die seun

van God

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz