2283…Lushof

2283…Lushof

Die tuin was eens
n lushof gewees

waar ons kon wandel
sonder vrees

totdat die slang
aangekom het

vele kere het hy
probeer verlei

maar die meisies
het geweet

van adam en eva
en die slang

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz