2284…Die vatmerke

2284…Die vatmerke

Ek het gesien

jou stilmens
kan ek lees

jou verdriet,jou leed
was op jou kleed geskryf

ek het my lewenskleed

oor jou gegooi

om jou leed te smoor

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz