2324…Kom geniet my toebroodjie
Maar het probeer
om ouma ellen se toebroodjie te maak
botter en fyn gemmer
2.5ml suiker,15ml koffiebone
een halwe eierwit
100ml graanvlokkie
een blokkie catbury
die kinders het so uitgesien na my poging
ek kon nie verstaan waarom hulle toe nie honger was
ek het net gedoen wat hulle op 2 bladsye gesê het
ek kook nie weer nie
ek geniet nie weer nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!