2327…Die woordwurm vreet papier
As ek met die alfabet speel
dan raak die letters opgewonde
en speel woordspeletjies
en bou snaakse woorde
en bou sagte woorde
en bou liefdeswoorde
en bou seer woorde
woorde word snaakse sinne
woorde word sag woorde
woorde word liefdes sinne
woorde word seer sinne
woorde word eks jammer sinne
maar ek het die mag
oor letter woorde en sinne
Die woordwurm vreet papier
Leave a Reply
Be the First to Comment!