2334…Koop ‘n man
Het die advertensie gelui
almal was nuuskierig
en het kom kyk
WOW hulle het in
G-strings geloop
meneer spiere was eerte
die dames het ge-oe en ge-aa
dit sien jy nie elke dag
meneer medium het toe geloop
goed gebou en goed gewys
meneer meneer het dit toe gewys
dit het die dames nog nie gesien nie
‘n paar val flou
al wat hul kon onthou was
die afrikaner bul
met die grootste horing
wat hul ooit gesien het
Leave a Reply
Be the First to Comment!