2335…Tot in ewigheid

2335…Tot in ewigheid

ons leef nie lank
om bymekaar te maak

soos ‘n rot sy nes vul
vul ons ons eie nesse

met meubels, kruideniers
en handdoeke
vertoonkas, beeldjies en
messegoed

met kinders en klein
kinders
hulle prestasie
en resitasies

ons kan net so
lank brêk
ons tyd loop uit

maar ons weet
die ewigheid
is ‘n werklikheid
na 60 jare

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz