2336…Om vergifnes te gee

2336…Om vergifnes te gee

Om dit te skenk
aan jou medemens

die by die werk
wat jou skade gedoen het

hy wat aanhou skel
het my tot stilte gedwing

gelukkig is die mens
wat sy oortredinge bely

maar hy wat sy hart verhard
en nie vergewe nie
sal die Vader julle
oortredinge ook nie
vergewe nie

maar as julle vergewe teen die
wat teen julle oortree het

sal ons besef dat ons
eers vergewing ontvang

nadat ons vergeef het

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz