2340…Die kleuterhart 2340…Die kleuterhart July 21, 2009 sy is baie stil vanoggend die ander kinders lag en praat met haar skertjie knip sy die rooi hartjie aan stukke sewe blokkkies sewe stukkies hart haar mamma het gisteraand vreeslik gehuil Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!