2341…Die beeldskone marmervrou
Sy was getrou aan haar man
ten spyte van versoekings
sy was die mooiste vrou in rome gewees
die keiser het haar gereeld ontbied
om vir hom te dans
haar man was n generaal,in die weermag
en was n lelike ou bliksem gewees
hy was baie jaloers
en het haar n paar maal per dag gebel
wanneer hy op die slagveld was
haar vriend Apollo kom toe een aand
om tee te kom drink
na die derde koppie
besluit hy om te loop
toe buig gaan die deur oop
en daar staan die generaal
hy kap altwee Apollo se arms af
hy is toe op die toneel dood
die generaal het toe n marmer beeld laat maak
van n vrou met twee afgekapte arms
sy vrou het groot geskrik
en het toe n stil huisvrou geword
hulle het nooit weer gevry nie
sy was yskoud
Leave a Reply
Be the First to Comment!